Hyderabad, Indië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hyderabad
హైదరాబాదు
حیدر آباد
Charminar.jpg

Kaart Vlag
Overzichtskaart Hyderabad.PNG
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Andhra Pradesh
 Koördinate 17°22′N 78°28′O
 Gestig op 1590
 Oppervlakte:  
 - Totaal 621,48 vk km
 Hoogte bo seevlak 536 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 4 068 611
 - Bevolkingsdigtheid 5 852,9/vk km
 - Metropolitaanse gebied 6 383 850
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Banda Kartika Reddy

Hyderabad (Telugu: హైదరాబాద్ / Haidarābād, Oerdoe: حیدر آباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Musirivier en die hoofstad van die Indiese deelstaat van Andhra Pradesh. Die stad lê in die suide van die land en is 'n sentrum van die Islam in Indië. Hyderabad het 'n bevolking van 4 068 611 inwoners en is die sesde grootse stad in Indië.