ISO 3166-2:DE

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

ISO 3166-2:DE is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Duitsland betrekking het. Hierdie standaard definieer Duitsland se deelstate.

Kodes[wysig]

Die voorvoegsel DE staan vir Duitsland, die tweede deel is die deelstaat se tweeletter-kode:

Kaart van Duitsland met die kode vir elke deelstaat
Kode Naam Kategorie
DE-BW Baden-Württemberg deelstaat
DE-BY Beiere deelstaat
DE-BE Berlyn deelstaat
DE-BB Brandenburg deelstaat
DE-HB Bremen deelstaat
DE-HH Hamburg deelstaat
DE-HE Hesse deelstaat
DE-MV Mecklenburg-Voorpommere deelstaat
DE-NI Nedersakse deelstaat
DE-NW Noordryn-Wesfale deelstaat
DE-RP Rynland-Palts deelstaat
DE-SL Saarland deelstaat
DE-SN Sakse deelstaat
DE-ST Sakse-Anhalt deelstaat
DE-SH Sleeswyk-Holstein deelstaat
DE-TH Thüringen deelstaat

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  • ISO 3166-2, die verwysingstabel vir regionale landkodes.
  • ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir domeinname op die Internet.