Internet-entrepreneur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mark Zuckerberg, wat Facebook geskep het.
Jimmy Wales, wat Wikipedia geskep het.

'n Internet-entrepreneur is 'n entrepreneur wat innovering toepas om nuwe besighede op die Internet te skep.

Internet-entrepreneurs is deel van 'n groter, meer algemene kategorie van digitale entrepreneurs. Digitale entrepreneurskap gebruik rekenaargenieë in die algemeen om te innoveer en nuwe besighede te skep.

Bekende Internet-entrepreneurs[wysig]

Sien ook[wysig]