Mark Zuckerberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mark Zuckerberg
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mark Zuckerberg in 2011

Geboortenaam Mark Elliot Zuckerberg
Gebore 14 Mei 1984[1]
White Plains, New York
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State Verenigde State
Ouers Edward Zuckerberg
Karen Kempner
Beroep Voorsitter en hoof uitvoerende beampte van Facebook
Bekend vir Medestigter van Facebook in 2004; wêreld se 2de jongste selfgemaakte miljardêr (2012)[2]
Salaris $1[3]
Termyn in amp 2004–hede
Eerbewyse Time se Persoon van die Jaar 2010
Huweliksmaat Priscilla Chan (2012–hede)
Webblad facebook.com/zuck
G287954zuckerberg sig.jpg

Mark Elliot Zuckerberg (* 14 Mei 1984 in White Plains, New York) is 'n Amerikaanse rekenaar-programmeerder en Internet entrepreneur, mede-stigter van die sosiale netwerk Facebook.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Pilkington, Ed, "Forbes rich list: Facebook six stake their claims", The Guardian, 10 Maart 2011. URL besoek op 3 Maart 2015.
  2. (en) "Forbes's Youngest Billionaire: Facebook Co-Founder Dustin Moskovitz Edges Out Mark Zuckerberg", Newsfeed.time.com, 10 Maart 2011. URL besoek op 3 Maart 2015.
  3. (en) Facebook, Inc. Proxy Statement”. United States Security and Exchange Commission: 26 April 2013. URL besoek op 3 Maart 2015.

Eksterne skakels[wysig]