James Joyce

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
James Joyce in ongeveer 1918.

James Augustine Aloysius Joyce (2 Februarie, 188213 Januarie, 1941) was 'n Ierse skrywer en digter. Hy is bekend vir sy kort stories Dubliners (1914), en sy ander boeke A Portrait of the Artist as a Young Man (1916), Ulysses (1922), en Finnegans Wake (1939).

Lewe[wysig]

Borsbeeld in St. Stephen's Green, Dublin.
Joyce se handtekening

1882-1904: Dublin[wysig]

James Joyce is gebore in 'n katolieke familie in die stad Dublin in die woongebied Rathgar. Hy was die oudste van tien kinders. Sy vader se familie kom oorspronklik uit Cork en was welgestelde handelsmanne.

Hoofwerke[wysig]

  • Dubliners
  • A Portrait of the Artist as a Young Man
  • Exiles and poetry
  • Ulysses
  • Finnegans Wake

Bibliografie[wysig]

  • Stephen Hero (geskryf 1904-6: voorganger vir die Portrait, gepubliseer in 1944)
  • Chamber Music (1907, gedigte)
  • Dubliners (1914)
  • Exiles (1915, toneelstuk)
  • A Portrait of the Artist as a Young Man (1916)
  • Ulysses (1922)
  • Pomes Penyeach (1927, gedigte)
  • Finnegans Wake (1939)