Jerusalem distrik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Jerusalem distrik in Israel (rooi)

Die Jerusalem-distrik (Hebreeus: מחוז ירושלים) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Jerusalem. In 2008 het die distrik 'n bevolking van sowat 0,9 miljoen gehad.


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike