Distrikte van Israel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Israel districts numbered.svg

Die distrikte van Israel (distrik is mechoz, meervoud mechozot) is deur die ministerie van binnelandse sake ingestel en word vir onder andere planologie en statistiek gebruik. Dit deel Israel in ses distrikte op, naamlik:

1, Noordelike distrik (Tsafon), hoofstad Nasaret.

  • Tzefat (subdistrik)
  • Kinneret (subdistrik)
  • Jizre'el (subdistrik)
  • Akko (subdistrik)
  • Golan (subdistrik), geannekseerde Siriese gebied.

2. Haifa distrik (Chefa), hoofstad Haifa

  • Chadera (subdistrik)

3. Sentrale distrik (Merkaz), hoofstad Ramla.

  • Sharon (subdistrik)
  • Petach Tikwa (subdistrik)
  • Ramla (subdistrik)
  • Rechowot (subdistrik)

4. Tel Aviv distrik (Tel Aviv), hoofstad Tel Aviv.

5. Jerusalem distrik (Jeroesjalajiem), hoofstad Jerusalem.

6. Suidelike distrik (Darom), hoofstad Beër Sjeva.

  • Ashkelon (subdistrik)
  • Beer Sheva (subdistrik)
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike