Jerusalem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Jerusalem
יְרוּשָׁלַיִם / Yerushalayim
القُدس / al-Quds
Jerusalem infobox image.JPG

Kaart Vlag
Jerusalem WBIL.jpg
Flag of Jerusalem.svg
Wapen
Jerusalem emblem.svg
 Land Vlag van Israel Israel
Palestinian flag Palestynse Owerheid
 Distrik Jerusalem
 Koördinate 31°46′N 35°13′O
 Gestig op 4de millennium v.C
 Oppervlakte:  
 - Totaal 125,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 754 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 933 113
 - Bevolkingsdigtheid 6 183 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 700 300
 Tydsone UTC +02:00
 Somertyd UTC +03:00
 Burgemeester Nir Barkat
 Amptelike Webwerf jerusalem.muni.il

Jerusalem (Hebreeus: ירושלים Jeruschalajim, ou Grieks: Ἱεροσόλυμα, Latyns: Hierosolyma, Arabies: القدس‎ al-Quds (asch-Scharif) „die Heilige“ of amptelik: أورشليم القدس Urshalim-al-Quds, Turks: Kudüs) is die hoofstad en grootste stad van Israel met 'n bevolking van 933 113. Die stad lê tussen die Middellandse See in die weste en die Dooie See in die ooste. Jerusalem is die Heilige stad van die drie religies Judaïsme, Christendom en Islam.

In die ou stad lê die Klaagmuur, die Grafkerk en die Rotskoepel. Oos-Jerusalem is onderdeel in 'n Joodse, 'n Christen-, 'n Moslem- en 'n Armeense kwartier. Oos-Jerusalem word van Palestyne geëis as hoofstad van 'n toekomstige Staat Palestina, 'n belangrike element in die Israel-Palestina-konflik.

Die historiese stadskern van Jerusalem word sedert 1981 deur die UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Geboortes[wysig]

Tweelings- en susterstede[wysig]

Partnerstad[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Online Directory: Israel, Middle East”. Sister Cities International. URL besoek op 26 Januarie 2012.
  2. New York City Global Partners”. NYC.gov. URL besoek op 26 Januarie 2012.
  3. Partner Cities (Portal of Prague)”. Praha.eu. URL besoek op 26 Januarie 2012.
  4. Jumelage”. Fes city. URL besoek op 26 Januarie 2012.

Eksterne skakels[wysig]

'n Uitsig oor Jerusalem