K2

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

K2
K2 2006b.jpg
Die k2 in somer 2006
Ligging: Pakistan en Sjina
Hoogte: 8 614[1] meter
Prominensie: 8 614 meter
Reeks: Karakorum
Koördinate: 35°52′57″N 76°30′48″O
Datum van eerste bestyging: 31 Julie 1954
Eerste bestyger(s): Achille Compagnoni
  Lino Lacedelli
Maklikste roete: Abruzzi roete
Die K2 soos vanaf die suide gesien

K2 (Sjinees: 乔戈里峰 Qogir, Oerdoe: کے ٹو‎ Ke Tu) is 'n berg in die Karakoroemberge wat op die grens tussen Pakistan en Sjina geleë is. Met 'n hoogte van 8 614 meter is dit die tweede hoogste berg van Asië en die wêreld ná die Berg Everest.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "K2, China/Pakistan". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]