Kaloega

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kaloega-oblast.
Kaloega
Калуга
Die middestad van Kaloega
Die middestad van Kaloega
Vlag van Kaloega
Vlag
Wapen van Kaloega
Wapen
Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland
Die ligging van Kaloega-oblast in Rusland
Ligging van Kaloega op 'n kaart (Kaloega-oblast)
Kaloega
Kaloega
Die ligging van Kaloega in Kaloega-oblast
Koördinate: 54°33′N 36°17′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Kaloega-oblast
Stigting 1371
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Konstantin Baranof
Bevolking (2013)
 - Stad 331 351
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.kaluga-gov.ru/

Kaloega (Russies: Калуга) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kaloega-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, 150 km suidwes van Moskou. Die bevolking in 2013 was 331 351.

Eksterne skakels[wysig]