Kapokboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kapokboom
'n kapokboom in Honolulu, Hawaii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Ceiba
Spesie: C. pentandra
Binomiale naam
Ceiba pentandra
(L.) Gaertn.

Die kapokboom (Ceiba pentandra) is 'n boom wat voorkom in die tropiese reënwoude. Die boom word tot 75 meter hoog en staan uit bo ander bome. Die kapokboom is inheems in Meksiko, Sentraal-Amerika, die Karibiese gebied, Suid-Amerika en as C. pentandra asook C. guineensis in tropiese Wes-Afrika.

Volgens die Maya-mitologie is die Kapokboom die wêreldboom, soos die Yggdrasil in die Germaanse godsdiens.[1][2] Ceiba pentandra is die nasionale embleem van Guatemala[2], Puerto Rico[3], en Ekwatoriaal-Guinee. Dit verskyn op laasgenoemde se vlag en wapen.[4]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (de) Christian Rätsch: Einführung in die Kosmologie der Maya, in: Ders. Chactun - Die Götter der Maya. Quellentexte, Darstellung und Wörterbuch, Diederichs Gelbe Reiche, Eugen Diederichs Verlag München 1986, bl. 15.
  2. 2,0 2,1 (en) Hellmuth, Nicholas (March 2011). “Ceiba pentandra”. Revue Magazine.
  3. (en) Philpott, Don (2003). Landmark Puerto Rico. Hunter Publishing, Inc, 14. ISBN 9781901522341. 
  4. (en) Berry, Bruce. “Equatorial Guinea”. CRW Flags. URL besoek op 2013-04-27.
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kapokboom (kategorie)