Kerk van Siprus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kerk van Siprus
Standbeeld van Makarios III buite die paleis van die Ortodokse aartsbiskop in Nikosia.
Standbeeld van Makarios III buite die paleis van die Ortodokse aartsbiskop in Nikosia.
Moederkerk Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel
Stigtingsjaar Omstreeks 45
Stigter Barnabas, Paulus en Markus
Status Outokefaal
Kerkleiding
Hoof Chrysostomos II
Hoof se titel Aartsbiskop van Nieu-Justiniana en die hele Siprus
Setel Nikosia, Siprus
Besonderhede
Liturgie Bisantyns
Liturgiese taal   Grieks
Kalender Hersiene Juliaanse kalender
Gelowiges 700 000
Bisdomme 7
Kloosters 43
Webtuiste
http://www.churchofcyprus.org.cy/

Die Kerk van Siprus (Grieks: Ἐκκλησία τῆς Κύπρου, Ekklisía tîs Kýprou) is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk in Siprus. Dit is in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke. Die primaat van die kerk is die biskop van die antieke hoofstad Salamis en het die titel Aartsbiskop van Nieu-Justiniana en die hele Siprus.

Die Kerk van Siprus het in 431 sy outokefalie gekry van die Patriargaat van Antiogië en die Hele Ooste en is dus een van die oudste outokefale Oosters-Ortodokse kerke.

Eksterne skakels[wysig]

Outokefale Oosters-Ortodokse Kerke
Ekumeniese Patriargaat van KonstantinopelGrieks-Ortodokse Kerk van AlexandriëGrieks-Ortodokse Kerk van AntiogiëGrieks-Ortodokse Patriargaat van JerusalemRussies-Ortodokse KerkGeorgies-Ortodokse en Apostoliese KerkSerwies-Ortodokse KerkRoemeens-Ortodokse KerkBulgaars-Ortodokse KerkKerk van SiprusKerk van GriekelandPools-Ortodokse KerkOrtodokse Kerk van AlbaniëOrtodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye • (Ortodokse Kerk in Amerika)