Khulna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Khulna
খুলনা
Khulna.jpg
Ligging van Khulna op 'n kaart (Bangladesj)
Khulna
Khulna
Koördinate: 22°49′00″N 89°33′00″O
Land Vlag van Bangladesj Bangladesj
Streek Khulna
Distrik Khulna
Regering
 - Burgemeester Talukder Abdul Khaleque
Oppervlak
 - Stad 59,57 km²  (23 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 000 000
 - Digtheid 14 364/km² (37 200/vk m)
 - Metropolitaans 1 435 422
Tydsone BST (UTC+06:00)
Poskode 9000, 9100
Skakelkode(s) 041
Webwerf: khulnacity.org

Khulna (Bengaals: খুলনা, Khulnā) is 'n stad in die weste van Bangladesj. Die stad het 'n bevolking van 1 000 000 in 2010 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Dhaka en Chittagong. Khulna is geleë net oos van die grens tot Indië en noord van die Golf van Bengale. Die stad lê wes van die monding van die Ganges en die Brahmaputra in die Indiese Oseaan.