Chittagong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chittagong
চট্টগ্রাম
Chittagong montage.png
Ligging van Chittagong op 'n kaart (Bangladesj)
Chittagong
Chittagong
Koördinate: 22°22′00″N 91°48′00″O
Land Vlag van Bangladesj Bangladesj
Streek Chittagong
Distrik Chittagong
Regering
 - Burgemeester M Monzur Alom
Oppervlak
 - Stad 168 km²  (65 vk m)
Bevolking (2008)
 - Stad 2 579 107
 - Digtheid 15 351/km² (39 760/vk m)
 - Metropolitaans 5 680 000
Tydsone BST (UTC+06:00)
Poskode 4000
Webwerf: ccc.org.bd

Chittagong (Bengaals: চট্টগ্রাম, Chôţţogram) is 'n stad in die ooste van Bangladesj. Die stad het 'n bevolking van 2 579 107 in 2008 gehad en is die tweede grootste stad van die land ná die hoofstad Dhaka. Chittagong is geleë net wes van die grens tot Indië en Mianmar. Die stad lê aan die Golf van Bengale naby die monding van die Ganges en die Brahmaputra in die Indiese Oseaan.