King's Lynn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
King's Lynn
Die "Custom House"
Die "Custom House"
Ligging van King's Lynn op 'n kaart (Norfolk)
King's Lynn
King's Lynn
Koördinate: 52°45′0″N 0°24′0″O Koördinate: 52°45′0″N 0°24′0″O
Staat Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap County Flag of Norfolk.png Norfolk
Bevolking (2007)
 - Stad 42 800

King's Lynn (uitgespreek /ˌkɪŋz ˈlɪn/, afgekort Lynn) is 'n klein dorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 43 duisend inwoners. King's Lynn is padlangs ongeveer 71 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 156 km vanaf Londen.