Knesset

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Knesset in Jerusalem.

Die Knesset (Hebreeus: כנסת, letterlik: vergadering of samekoms) is die parlement van die staat Israel. Die Knesset bestaan uit 120 lede, waaronder 'n voorsitter. Die huidige voorsitter is Reuven Rivlin van die Likoed-party. Op 24 Februarie 2009 was die 18e Knesset ingesweer.

Eksterne skakels[wysig]

Koördinate: 31°46′36.1″N 35°12′18.70″O

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Die Knesset (kategorie)