Kortvin-paling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kortvin-paling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Elopomorpha
Orde: Anguilliformes
Familie: Anguillidae
Genus: Anguilla
Spesie: A. bicolor
Subspesie: A. b. bicolor
Trinomiale naam
Anguilla bicolor bicolor
McClelland, 1844

Die Kortvin-paling (Anguilla bicolor bicolor) is 'n varswatervis wat in riviere voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Shortfin eel.

Voorkoms[wysig]

Die dorsale vin begin eers by die anale vin. Die vis is donker olyfkleurig tot bruin aan die bokant en ligter aan die onderkant. Volwassenes verander van kleur en word bronssilwer. Die paling word tot 80 cm lank.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]