Kremetart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kremetartboom)
Spring na: navigasie, soek
Kremetart
Die kremetartboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Adansonia
Spesies
Sien teks

Die Kremetart (baobabs) (Adansonia), ook soms genoem "aap-brood bome", is a genus van agt spesies van bome, inheems tot Madagaskar (met ses spesies), en Afrika en Australië (een spesie in elke kontinent).

Spesies[wysig]

  • Adansonia digitata - Afrikaanse Kremetart (Noordoos, sentraal & Suidelike Afrika)
  • Adansonia grandidieri - Grandidier's Baobab (Madagaskar)
  • Adansonia gregorii (syn. A. gibbosa) - Boab of Australiaanse Kremetart(Baobab) (Noordwestelike Australië)
  • Adansonia madagascariensis - Madagaskar Baobab (Madagaskar)
  • Adansonia perrieri - Perrier's Baobab (Madagaskar)
  • Adansonia rubrostipa (syn. A. fony) - Fony Baobab (Madagaskar)
  • Adansonia suarezensis - Suarez Baobab (Madagaskar)
  • Adansonia za - Za Baobab (Madagaskar)

Die naam Adansonia is ter ere van die Franse ontdekker Michel Adanson.

Kulturele verwysings[wysig]

Die kremetart is die nasionale boom van Madagaskar.

Galery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: