Gambië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republic of the Gambia
Republiek van die Gambië
Vlag van Gambië Wapen van Gambië
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Progress, Peace, Prosperity
(Engels vir: "Vooruitgang, Vrede, Voorspoed")
Volkslied: For The Gambia Our Homeland
(Engels vir: "Vir Gambië Ons Vaderland")
Ligging van Gambië
Hoofstad Banjul

13°28′N 16°36′W

Grootste stad Serrekunda
Amptelike tale Engels
Regering Presidensiële republiek
Yahya Jammeh
Isatou Njie-Saidy
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Republiek


18 Februarie 1965
24 April 1970
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
10 689 km2  (164ste)
4 007 myl2
11,5
Bevolking
 - 2013-sensus
 - Digtheid
 
1 882 450
176,1 / km2 (74ste)
425,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$3,403 miljard[1]
$1 864[1]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$918 miljoen[1]
$502[1]

MOI (2013) 0,441[2] (172ste)  –  laag
Gini (1998) 50,2 –  hoog
Geldeenheid Dalasi (GMD)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .gm
Skakelkode +220
Kaart wat Gambië vertoon

Die Republiek van Gambië (Engels: Republic of the Gambia) is 'n land in Wes-Afrika wat heeltemal omring word deur Senegal, behalwe vir die monding van die Gambiërivier na die Noord-Atlantiese Oseaan. Gambië is 'n voormalige Britse kolonie, en het onafhanklikheid verkry in 1965. Die hoofstad is Banjul (voorheen Bathurst) en die grootste nedersetting is Serrekunda. In 2013 het die land 'n bevolking van 1 882 450 gehad. Islam is die oorheersende geloof, gevolg deur ongeveer 90 persent van die land se bevolking.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Gambië”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 2 Augustus 2014.
  2. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 2 Augustus 2014.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika