Kwaduma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

KwaDuma
Ligging: Quthing Distrik, Lesotho / Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte: 3 019 meter
Reeks: Drakensberge
Koördinate: 30°28′0″S 28°9′25″O

Kwaduma is die hoogste bergpiek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is in die Drakensberg en is 3019m hoog. Kwaduma is suid-wes van die Ongeluksnek-doeanekantoor met Lesotho en noord-oos van Ben Macdhui. [1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. 2010.ISBN 978-1-86919-324-9