Lauraceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lauraceae
Litsea glutinosa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Juss.
Genera

Verskeie, sien teks.

Lauraceae is die lourier- en avokadopeerfamilie wat hoort tot die orde Laurales. Wêreldwyd is daar 2000 spesies wat tot die familie hoort waarvan 10 in Suider-Afrika voorkom en daatvan is 9 bome. Verskeie bome wat tot die familie hoort is van ekonomiese belang onder andere die Avokadopeer (Persea gratissima), die Lourierboom (Laurus nobilis) en (Cinnamom zeylanicum) wat kaneel lewer. In Suid-Afrika kom drie genera voor wat bome insluit.

Spesies[wysig]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Ander spesies is:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lauraceae (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bronne[wysig]