Avokado

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Avokado
Close-up picture of foliage and avocado fruit
Avokado vrugte en blare, Réunion
Ryp avokadopeer en dwarssnit
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Filum: Angiosperms
Klas: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Persea
Spesie: P. americana
Binomiale naam
Persea americana
Mill.
Sinonieme

Persea gratissima

Avokado, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 160 kcal   670 kJ
Koolhidrate     8.53 g
- Suikers  0.66 g
- Dieetvesel  6.7 g  
Vette 14.66 g
- versadigde  2.13 g
- mono-onversadigde  9.80 g  
- poli-onversadigde  1.82 g  
Proteien 2 g
Water 73.23 g
Vitamien A gelyk.  7 μg  1%
- β-karoteen  62 μg  1%
Tiamien (Vit. B1)  0.067 mg   5%
Riboflavien (Vit. B2)  0.13 mg   9%
Niasien (Vit. B3)  1.738 mg   12%
Pantoteensuur (B5)  1.389 mg   28%
Vitamien B6  0.257 mg 20%
Folate (Vit. B9)  81 μg  20%
Vitamien C  10 mg 17%
Vitamien E  2.07 mg 14%
Vitamien K  21 μg 20%
Kalsium  12 mg 1%
Yster  0.55 mg 4%
Magnesium  29 mg 8% 
Fosfor  52 mg 7%
Kalium  485 mg   10%
Natrium  7 mg 0%
Sink  0.64 mg 6%
Fluoried 7 µg
Link to USDA Database entry
Persentasies is relatief tot VS
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

Die avokado (Persea americana) is 'n boom inheems aan Meksiko en Sentraal-Amerika,[1] en behoort tot die familie Lauraceae in die klas bedeksadiges, saam met kaneel, kamfer en lourier.

'n Avokadopeer is 'n vrug met 'n groen skil en vlesige lyf wat peervormig, eiervormig, of rond kan wees. Dit is afkomstig van 'n tropiese plant bekend as 'n avokadoboom (Persea americana). Teen die tyd dat die avokadopeer ryp geword het, het die skil waarskynlik na donkerbruin of selfs swart verkleur.

Top elf avokadoproduserende lande gedurende 2011[2]
Land Produksie (ton)
Vlag van Meksiko Meksiko 1 264 141
Vlag van Chili Chili 368 568
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 295 080
Vlag van Indonesië Indonesië 275 953
Vlag van Verenigde State VSA 238 544
Vlag van Colombia Kolombië 215 095
Vlag van Peru Peru 212 857
Vlag van Kenia Kenia 201 478
Vlag van Brasilië Brasilië 160 376
Vlag van Rwanda Rwanda 143 281
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 108 500
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (18de) 75 237
Wêreld 107 142 187
Bron: FAOstat

Verwysings[wysig]

  1. (2008) “Tracing the Geographic Origins of Major Avocado Cultivars”. Journal of Heredity 100 (1): 56–65. DOI:10.1093/jhered/esn068.
  2. http://faostat.fao.org/site/339/default.aspx
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.