Luiperd-kathaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luiperd-kathaai
Bewaringstatus
Gebrekkige data (IUBN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Superorde: Selachimorpha
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Scyliorhinidae
Genus: Poroderma
Spesie: P. pantherinum
Binomiale naam
Poroderma pantherinum
(J. P. Müller & Henle, 1838)
Verspreiding van die Luiperd-kathaai
Verspreiding van die Luiperd-kathaai
Sinonieme

Poroderma marleyi Fowler, 1934
Poroderma submaculatum A. Smith, 1838
Scyllium leopardinum J. P. Müller & Henle, 1838
Scyllium maeandrinum J. P. Müller & Henle, 1838
Scyllium pantherinum J. P. Müller & Henle, 1838
Scyllium variegatum J. P. Müller & Henle, 1838

Die Luiperd-kathaai (Poroderma pantherinum) is endemies aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf die Wes-Kaap tot by die Oos-Kaap en word selde gesien in KwaZulu-Natal.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Human, B. (2004). “Poroderma pantherinum”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 18 Mei 2010.

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]