Maputo (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Maputo is die mees suidelike provinsie in Mosambiek. Die provinsie het sowat een miljoen inwoners (2006). Matola, met sowat 675,000 inwoners, is die hoofstad.


Provinsies van Mosambiek Vlag van Mosambiek
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia