Sofala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Sofala is 'n provinsie in die middel van Mosambiek. Die provinsie het sowat 1,6 miljoen inwoners (2006). Die hoofstad en grootste stad is die seehawe van Beira, die lande se tweede grootste stad.


Provinsies van Mosambiek Vlag van Mosambiek
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia