Mata-Utu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mata-Utu
Fale on Faioa.jpg

Kaart Vlag
WF -Wallis.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Gebied Vlag van Wallis en Futuna Wallis en Futuna
 Koördinate 13°16′54″S 176°10′25″O
 Gestig op 19de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 75,64 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 1 124
 - Bevolkingsdigtheid 15/vk km
 Tydsone UTC +12
 - Somertyd UTC +12
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Mata-Utu is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Wallis en Futuna op die eiland Uvea, 'n deel van Frankryk. Die stad het 'n bevolking van 1 124 in 2008 gehad en 'n oppervlakte van 75,64 km².