Monocentridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Monocentridae
Monocentris japonica
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beryciformes
Familie: Monocentridae
Genera

Cleidopus
Monocentris
Sien teks vir spesies.

Die Pynappelvisse (Monocentridae) is 'n vis-familie wat tot die visorde Beryciformes behoort. Die familie bevat twee genera met slegs 4 spesies. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

'n Pynappelvis (Monocentris japonica).

Agtergrond[wysig]

Die liggaam van hierdie visse is ovaalvormig met groot skubbe. Hulle kom voor in dieptes van 3 tot 400 m in die Indiese-Pasifiese area.

Genera[wysig]

Die volgende genus word in Suid-Afrika gevind:

  • Monocentris

Die volgende genus kom buite Suider-Afrika voor:

  • Cleidopus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]