Mthatharivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mthatharivier
Oorsprong Baziya bergreeks
Monding Koffiebaai, Indiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 250 km
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Mthatharivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mthatharivier
Mthatharivier
Monding van die Mthatharivier
Koördinate: 31°56′″S 29°11′″O Koördinate: 31°56′″S 29°11′″O

Die Mthatharivier (voorheen Umtatarivier) is 'n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier strek 250 km lank en vloei in 'n suidoostelike rigting tot in die Indiese Oseaan via 'n strandmeer naby Koffiebaai. Die rivier is vernoem na die dorp Mthatha.[1]

Die hoofsytakke is die Ngqungqu-rivier en die Cicira-rivier[2], wat deur die opvanggebied van ongeveer 2,600 km² vloei.

Die Mthatharivier begrens die Pondoland-gebied aan die suidekant.[3]

Damme[wysig]

Die rivier is deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.[4]

Ander skakels[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]