Myspace
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Myspace | |
|---|---|
| Taal(e) | Engels |
| Huidige status | Aktief |
| URL | myspace.com |
Myspace is 'n webwerf wat op sosiale netwerking gerig is, met 'n groot aantal gebruikers wat onder meer webjoernale, profiele, groepe, ensovoorts bou. Só 'n webtuiste word ook 'n virtuele gemeenskap genoem.