New Brighton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
New Brighton
Ligging van New Brighton op 'n kaart (Oos-Kaap)
New Brighton
New Brighton
Koördinate: 33°53′56.4″S 25°35′42″O Koördinate: 33°53′56.4″S 25°35′42″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Ligging iBhayi
Oppervlak
 - Voorstad 4,85 km²  (1,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 47 915
 - Digtheid 9 200/km² (23 827,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7070
Skakelkode(s) 041

New Brighton is 'n voorstad van Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in die "township" iBhayi geleë.

Die akteur John Kani is op 30 November 1943 hier gebore.

Verwysings[wysig]

  1. Som van die subplekke New Brighton 1 en New Brighton 2 tydens die 2011-sensus