Amerikaans-Samoa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amerikaans-Samoa
American Samoa
(Engels)
Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika (Samoies)
Flag of American Samoa.svg Seal of American Samoa.svg
(Vlag van Amerikaans-Samoa) (Seël van Amerikaans-Samoa)
Nasionale leuse: Samoa, Muamua Le Atua
Ligging van Amerikaans-Samoa
Ligging van Amerikaans-Samoa
Kaart van Amerikaans-Samoa
Kaart van Amerikaans-Samoa
Amptelike tale Engels, Samoies
Hoofstad Pago Pago
Grootste stad Pago Pago
Eerste Minister Togiola Tulafono
Oppervlakte
 - Totaal
199 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
65 628
326/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone UTC-11
Volkslied The Star-Spangled Banner
Amerika Samoa
Die Nasionale park van Amerikaans-Samoa

Amerikaans-Samoa (Engels: American Samoa, uitgespreek as /əˈmɛrɪkən səˈmoʊə/, voorheen Oos-Samoa, Samoies: Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande omvat, en lê in Polinesië. Die eilande het 'n oppervlakte van 199 km² en 'n bevolking van 65 628 in mense in 2009 gehad. Amerikaans-Samoa lê in die ooste van Samoa, in die suide van Tokelau, in die weste van die Cookeilande, in die noorde van Niue en in die noordooste van Tonga. Die hoofstad en grootste stad is Pago Pago.

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika