Pasifiese kabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pasifiese kabeljou
Pasifiese kabeljou, Gadus macrocephalus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Orde: Gadiformes
Familie: Gadidae
Subfamilie: Gadinae
Genus: Gadus
Spesie: G. macrocephalus
Binomiale naam
Gadus macrocephalus
Tilesius, 1810

Pasifiese kabeljou (Gadus macrocephalus), wat ook as "Ware Kabeljou" bekendstaan, word noord van Oregon langs die hele weskus van Kanada in die Stille Oseaan aangetref. Dit is soortgelyk aan Atlantiese kabeljou en is bruin tot grys op die rug, ligter op die sye met 'n grys tot wit buik en het die tipiese kenvoeldraad van ander kabeljoue. Die Pasifiese kabeljou is tipies 60 cm lank en weeg tussen 2,5 en 3,6 kg.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]