Penhoekpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Penhoekpas is 'n bergpas in die Oos-Kaap. Die pas is in die Stormberg en dra die N6 nasionale pad oor die berg. Die pas is sowat 42 km suid van Jamestown en 60 km noord van Queenstown. Die pas is in 1892 gebou, bereik 'n hoogte van 1 844 m bo seespieël en het 'n maksimumhelling van 1:10.

Sien ook[wysig]

Koördinate: 31°27′45″S 26°42′5″O