Gaan na inhoud

Pieter Koen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pieter Koen
Gebore2 September
OorsprongStanderton, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2007 – nou
EtiketteSELECT, EMI
Webwerfpieterkoen.co.za

Pieter Koen is 'n Afrikaanse sanger, voormalige Radio Rippel-omroeper en aanbieder van KykNET se gewilde musiekprogram op Saterdagaande, Jukebox. Van sy treffers sluit in: Skud Jou "Biscuit", 3 Susters van Drie Susters en Tattoo.

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • 2004: Skud jou biscuit
  • 2005: Welkom in my wêreld
  • 2006: Tattoo
  • 2009: 3 susters
  • 2010: Haak 'n bietjie uit
  • 2014: Wat die hart van vol is
  • 2017: Boobs, boude, bene
  • Tattoo Live DVD
  • Run with me

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]