Plymouth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die Britse stad. Vir die gelyknamige stede en dorpe, sien gerus Plymouth (dubbelsinnig).

Plymouth
Aberplymm
Plymouth Hoe.jpg

Ligging van Plymouth in die VK Ligging in Engeland
Plymouth in the UK.png
EnglandPlymouth.png
Ligging in Devon
Plymouth shown within Devon and UK.png
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap Devon
 Koördinate 50°22′N 4°8′W Koördinate: 50°22′N 4°8′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 79.29 vk km
 Hoogte bo seevlak Tussen 0 en 155 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 250 700
 - Bevolkingsdigtheid 3 142/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.plymouth.gov.uk

Plymouth (Kornies: Aberplymm) is 'n stad in die suidweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), in die graafskap van Devon maar die stad ook grens aan Cornwall (ook Cornwallis). Die stad het 'n bevolking van 250 700 in 2007. Daar is ook 21 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Plymouth genoem is.

Demografie[wysig]

Bristol is die grootste stad aan die suid kus van Engeland. In 2001 was 98,4% van sy bevolking Blankes.

Susterstede[wysig]