Providence

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Providence, Rhode Island)
Spring na: navigasie, soek

Providence
Providence skyline.jpg

Kaart Wapen
Providence RI lg.PNG
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Rhode Island.svg Rhode Island
 Administratiewe distrik (county) Providence
 Koördinate 41°49′N 71°25′W Koördinate: 41°49′N 71°25′W
 Oppervlak:  
 - Totaal 53 vk km
 Hoogte bo seevlak 23 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 178 042
 - Bevolkingsdigtheid 3 840/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 630 956
 Tydsone EST (UTC -5)
 - Somertyd EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 10 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -2,3 / 22,6 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1156,5 mm
 Burgemeester Angel Taveras
 Amptelike webwerf providenceri.com
Die Rhode Island State House.

Providence is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat Rhode Island in die Verenigde State van Amerika. Providence het ongeveer 178 000 inwoners (2010). Dit is ook op een na die grootste stad in Nieu-Engeland (na Boston).

Die naam "Providence" is deel van die amptelike naam van die staat: Rhode Island and the Providence Plantations.

Demografie[wysig]

Ongeveer 10,5 % van die bevolking is ouder as 65 jaar. Die aantal inwoners het van 160 281 in 1990 na 173 618 in 2000 gestyg.

Onderwys[wysig]

Brown University, een van die Amerikaanse Ivy League-universiteite, is in Providence gevestig.

Klimaat[wysig]

In Januarie is die gemiddelde temperatuur -2,3 °C, in Julie is dit 22,6 °C. Jaarliks val gemiddeld 1156,5 mm neerslag (inligting is gebaseer op die meetperiode 1961-1990).

Susterstede[wysig]


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton