Bismarck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die artikel handel oor die stad, vir inligting oor die gelyknamige skip, sien Bismarck (skip).

Bismarck
2009-0521-ND-StateCapitol.jpg

Kaart Wapen
NDMap-doton-Bismarck.PNG
Vlag
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of North Dakota.svg Suid-Dakota
 Koördinate 46°48′N 100°46′W
 Gestig op 1872
 Geïnkorporeer op
 Oppervlakte:  
 - Totaal  71.0 vk km
 Hoogte bo seevlak 514m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005)  55 532
 - Bevolkingsdigtheid  797.4//vk km
 - Metropolitaanse gebied  94 719
 Tydsone EST (UTC -6)
Somertyd: PDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie  °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae mm
 Burgemeester John Warford
 Amptelike Webwerf www.bismarck.org

Bismarck is die hoofstad en tweede grootste stad van die deelstaat van Noord-Dakota. Dit het 'n bevolking van sowat 55 532 mense (grootstadsgebied: 94 719). Bismarck is geleë aan die oosoewer van die Missouririvier.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die stad het in 1873 ontstaan en was eers Edwington genoem maar is 'n paar maande later vernoem na die Duitse staatsman Otto von Bismarck. Dit was gedoen om Duitse investering in die Northern Pacific Railroad aan te moedig. Die stad was ook die verskaffing sentrum vir Fort Abraham Lincoln waar Custer gebaseer was. Dit was ook die plek van waar die Black Hills goudstormloop begin het. In 1883 het Birmarck die hoofstad van Dakota Gebied geword en dit het die hoofstad geword van Noord-Dakota tot die Dakota gebied herverdeel was in 1889.

Die Lewis-en-Clark-ekspedisie het hier oorwinter op hulle tog in 1804.

Klimaat[wysig | wysig bron]

Die winters in Bismarck is koud en lank met jaarlikse sneeuvalle. Die somers is dikwels baie warm en vogtig.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 224.
Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton