Oklahoma City

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Oklahoma City
OKC Skyline from OK river.jpg

Kaart Wapen
OKMap-doton-OklahomaCity.PNG
OKC Seal.png
Vlag
OKC flag.png
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Oklahoma.svg Oklahoma
 Koördinate 35°28′N 97°31′W Koördinate: 35°28′N 97°31′W
 Geïnkorporeer op 1835
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1.608 vk km
 Hoogte bo seevlak 396 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007)  547 274
 - Bevolkingsdigtheid  336/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 266 445
 Tydsone UTC -5 | Somertyd: UTC -4
 Burgemeester Mick Cornett (R)
 Amptelike Webwerf Oklahoma City website

Oklahoma City is die hoofstad en die grootste stad van die staat Oklahoma, wat 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika is. Volgens die 2007 sensus, is die bevolking van Oklahoma City 547 274. Die stad is geleë op die oewers van die North Canadianrivier.

Oklahoma City in 1890

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die President van die Verenigde State van Amerika het 'n op 22 April 1889 om 12:00 die middag 'n proklomasie uitgevaardig wat blankes toegelaat het om hulle te vestig in die nedersetting. Teen twaalfuur die nag was daar reeds 10,000 persone gevestig. Die stad het stadstatus verkry in 1890 en het die hoofstad van die deelstaat in 1910 geword.

In 1961 was dit die grootste stad in die VSA in terme van oppervlakte; dit het oor 650 vierkante myl grond beskik. In Desember 1928 was daar ru-olie ontdek by die stad, wat sy groei versnel het.

Die Tinker Lugmagbasis is by die stad geleë. Vliegtuie en vliegtuigonderdele en ook elektroniese toerusting word hier vervaardig.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 112.


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton