Ramla

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ramla
רַמְלָה
الرملة

Ramlah
RamleviewS.jpg
Official logo of Ramla
Wapen
Ligging van Ramla op 'n kaart (Israel)
Ramla
Ramla
Koördinate: 31°56′N 34°52′O
Land Vlag van Israel Israel
Bevolking
 - Stad 65 000

Ramla of Ramlah (Hebreeus: רַמְלָה‎‎, Arabies: الرملة‎) is 'n stad in Israel met sowat 65 000 inwoners. Sowat 80% van die stad se inwoners is van Joodse afkoms en sowat 20% is Israelse Arabiere (16% Moslem en 4% Christen).

Verwysings[wysig]