Tel Aviv

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

תֵּל־אָבִיב-יָפוֹ
Tel Aviv

Tel Aviv Collage 2.JPG
Kaart Wapen
Location telaviv.png
TelAvivEmblem.svg
Vlag
Tel Aviv flag.svg
 Land Vlag van Israel Israel
 Administratiewe gewes Mahoz Tel Aviv
 Koördinate 32°5′N 34°48′O
 Stigting 1909
 Mahoz (distrikte) Tel Aviv
 Oppervlakte:  
 - Totaal 51,788 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 405 300
 - Metropolitaanse gebied (2008) 3 850 000
 - Bevolkingsdigtheid 5732,6/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +2
 Amptelike webwerf tel-aviv.gov.il
 Wikimedia Commons Tel Aviv

Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תֵּל־אָבִיב-יָפוֹ; Arabies: تَلْ أَبِيبْ) is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soos Ramat Gan, Giw'atajim, Cholon, Bat Yam en Bnei Brak insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van 3,8 miljoen.

Danksy die ligging aan die Middellandse See het Tel Aviv tot 'n beduidende seehawe ontwikkel.