Roermond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roermond
Maasplassen
Maasplassen
Vlag van Roermond
Vlag
Wapen van Roermond
Wapen
Ligging van Roermond-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Roermond-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°12′00″N 5°59′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie NL-LimburgVlag.svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Henk van Beers (CDA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 71,19 km²  (27,5 vk m)
 - Land 60,91 km² (23,5 vk m)
 - Water 10,28 km² (4 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 56 255
 - Digtheid 924/km² (2 393,1/vk m)
Poskode 6040-6049 en 6070-6071
Skakelkode(s) 0475
Webwerf: www.roermond.nl

Roermond (Limburgs: Remunj, Remuunj) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Maas-rivier en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 56 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 71 km².

Die stad Roermond het in 1231 stadsregte gekry. Vroeër was die stad 'n deel van die hertogdom Gelre en die (Spaanse en Oostenrykse) Suidelike Nederlande gewees. Sedert 1814 behoort die stad tot Nederland, met die uitsondering van 1830 tot 1839, toe die stad van België deel uitgemaak het.

In die stad Roermond vloei die Roer-rivier in die Maas.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Roermond:
Aan de Rijksweg, Asenray, Asselt, Boukoul, De Weerd, Einde, Herten, Leeuwen, Maasniel, Merum, Ool, Roermond (stad), Swalmen en Wieler.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Roermond (kategorie)


Munisipaliteite in Nederlands Limburg NL-LimburgVlag.svg

Beek | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Nuth | Onderbanken | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Schinnen | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert