Maastricht

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Munisipaliteit:
Maastricht

Onze Lieve Vrouwebasiliek.jpg
Kaart Wapen
LocatieMaastricht.png
Coat of arms of Maastricht.png
Vlag
Flag of Maastricht.svg
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 50°51′N 5°41′O
 Stigting 6de eeu v.C.
 Provinsie Limburg (Netherlands) Flag.png Limburg
 Oppervlakte:  
 - Totaal 60,06 vk km
 Hoogte bo seevlak 45 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Jan. 2012) 121 050[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 106/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat Gematigde seeklimaat
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum 13,7 °C
 - Maksimum Januarie / Julie 5,0 / 22,5 [2] °C
 - Jaarlikse minimum 6,0 °C
 - Minimum Januarie / Julie -0,1 / 13,0 °C
 Gemid. jaarlikse neerslae 740 mm
 Burgemeester (party) Onno Hoes (VVD)
 Daaglikse bestuur PvdA,
Senioren Partij Maastricht,
GroenLinks, D66, VVD
 Amptelike webwerf maastricht.nl
 Wikimedia Commons Maastricht

Maastricht (Limburgs: Mestreech) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Dit is die hoofstad van hierdie provinsie en die oudste stad van Nederland. Maastricht is in die suide van Limburg geleë en die Maas-rivier loop deur die stad. Maastricht grens in die weste aan die Belgiese provinsie Limburg en in die suidweste vir 'n klein deel aan die Belgiese provinsie Luik. Die munisipale gebied het sowat 120 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 60 km². Dit is 'n studentestad, met universiteitsgeboue deur die stad versprei, asook ander tersiêre opleidingsentrums.

Geskiedenis[wysig]

Saint Servatius brug, die oudste brug van Nederland

Die geskiedenis van Maastricht het al voor die Christelike jaartelling begin. Dit is nie bekend hoe die stad in die tyd van die Romeinse Ryk geheet het nie, maar teen die Middeleeue was die stad eers as Traiectum beken, daarna Mosa Traiectum, toe Masetrieth (1051) en uiteindelik Maastricht.

In die begin van die 19de eeu het op grootskaalse industrialisering van Maastricht en Wallonië plaasgevind, veral weens die destyds nuwe funksie van Maastricht as produsent van keramiek. Sedert die einde van die 1980's word in Maastricht gereëld internasionale topkonferensies gehou. Op 7 Februarie 1992 is die Verdrag van Maastricht, oor die oprigting van die Europese Unie, in Maastricht geteken.

Geboortes[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. CBS StatLine, 2-3-2012
  2. Augustus is die warmste maand van die jaar met 'n gemiddelde maksimale temperatuur van 22,7 °C.

Bronne[wysig]

  • Nederlandstalige Wikipedia


Munisipaliteite in Nederlands Limburg NL-LimburgVlag.svg

Beek | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Nuth | Onderbanken | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Schinnen | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert