Salisbury

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die Engelse katedraalstad. Vir die hoofstad van Zimbabwe, sien gerus Harare, en vir alle ander betekenisse Salisbury (dubbelsinnig).
Salisbury
Die katedraal van Salisbury
Die katedraal van Salisbury
Ligging van Salisbury op 'n kaart (Engeland)
Salisbury
Salisbury
Koördinate: 51°04′00″N 1°48′00″W Koördinate: 51°04′00″N 1°48′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Wiltshire
Bevolking (2001)
 - Stad 39 726
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode SP1, SP2
Skakelkode(s) 01722

Salisbury[1] is 'n katedraalstad in die suidooste van Wiltshire, Engeland, naby die Salisbury-vlakte (Salisbury Plain). Die stad behels die grootste deel van die gelyknamige distrik en dien ook as sy administratiewe sentrum.

Aantekeninge[wysig]

  1. Uitspraak: [ˈsɒlzbri, ˈsɔːlzbri of ˈzɔːwzbri in onderskeidelik Britse standaarduitspraak en Engelse dialekte van die West Country]
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Salisbury (kategorie)