Sandolien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sandolien
Blare en blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Dodonaea
Spesie: D. viscosa
Binomiale naam
Dodonaea viscosa
Jacq.[1]

Die Sandolien (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in die Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo. Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1.5 cm in deursnee. Dit staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels staan die boom bekend as die Sand-olive.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sandolien (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Dodonaea viscosa Jacq.”. Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture: 2006-04-08. URL besoek op 2009-11-21.