Sheffield

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sheffield
Sheffield Cathedral 2001.jpg

Ligging van Sheffield in Engeland Wapen
EnglandSheffield.png
Coat of arms of Sheffield City Council.png
Suid-Yorkshire
EnglandSouthYorkshire.png
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap Suid-Yorkshire
 Koördinate 53°23′N 1°28′W Koördinate: 53°23′N 1°28′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 732.2vk km
 Bynaam Steel City
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 530 300
 - Bevolkingsdigtheid 367.94/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Jane Bird
 Amptelike Webwerf sheffield.gov.uk
Sheffield stadhuis

Sheffield is 'n stad in die noord van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Nottingham en Leeds. Die stad het 'n bevolking van 530 300 in 2007. Daar is ook 8 plekke in die Verenigde State van Amerika en twee plekke in Nieu-Seeland wat na Sheffield genoem is. Die stad het omtrent 2 miljoen bome.

Demografie[wysig]

Sheffield is een van die 8 grootste stede in die Verenigde Koninkryk. In 2005 was 88,7% van sy bevolking Blankes, 5,4% Indiërs, 2,4% Swartes, en 3,5% ander. 68,6% van die bevolking is Christene, 4.6% is Moslem, 18% het geen godsdiens nie en ander godsdiens is omtrent 1%.

Susterstede[wysig]