Donetsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Донецьк • Донецк
Donetsk
Donezk 01.JPG

Kaart Wapen
Donetsk-Ukraine-map.png
Большой герб Донецка.png
Vlag
Flag of Donetsk.svg
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
 Oblast Flag of Donetsk Oblast.svg Donetsk
 Stigting 1869
 Oppervlakte:  
 - Totaal 358 vk km
 Hoogte bo seevlak 169 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 1 100 700
 - Bevolkingsdigtheid 2 960/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 009 700
 Tydsone EET / UTC +2
 - Somertyd EEST / UTC +3
 Burgemeester Oleksandr Lukianchenko
 Amptelike Webwerf donetsk.org.ua

Donetsk (Oekraïns Донецьк/Donets'k, Russies: Доне́цк/Donetsk) is die vyfde grootste stad van die Oekraïne en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Donetsk-oblast. Die stad is in 1869 deur die Russe gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 100 700 en van 2 009 700 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 358 km².

Demografie[wysig]