Slag van Poplar Grove

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slag van Poplar Grove
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Caton-Woodville 1.jpg
Skildery van Richard Caton Woodville wat die oorlog van Boere teen Britte uitbeeld, 1900.
Datum 7 Maart 1900
Ligging Modderrivier, Vrystaat, Suid-Afrika
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk Flag of Transvaal.svg Zuid-Afrikaansche Republiek
Flag of the Orange Free State.svg Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Frederick Roberts Christiaan de Wet
Sterkte
6 000 5 000
Ongevalle
1 100 1 000

Die Slag van Poplar Grove het plaasgevind op 7 Maart 1900 langs die Modderrivier, Vrystaat, Suid-Afrika net noord van Petrusburg. Die slag staan ook bekend as die Slag van Abrahamskraal. Hier het generaal Christiaan de Wet gepoog om die Britse opmag, na die oorgawe van generaal Piet Cronje by Paardeberg, te stuit. Die poging was vrugteloos en lord Roberts het Bloemfontein beset op 15 Maart 1900.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]