Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kingdom of Great Britain and Ireland
Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland
Union flag 1606 (Kings Colors).svg
St Patrick's saltire.svg
1800 – 1922 Flag of the United Kingdom.svg
Flag of Ireland.svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Dieu et mon droit
(Frans vir: "God en my reg")1
Volkslied: God Save the King (tot 1837/1901–22)
God Save the Queen (1837–1901)
Ligging of Verenigde Koninkryk
Grondgebied van die Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland
Hoofstad Londen
51°30′N 0°07′W
Taal/Tale Engels
Wallies (Wallis)
Iers-Gaelies (dele van Ierland
Skots-Gaelies (dele van Skotland)
Regering Grondwetlike monargie
Monarg
 - (18011820) (monarg sedert 1760) George III
 - (18201830) George IV
 - (18301837) William IV
 - (18371901) Victoria
 - (19011910) Edward VII
 - (19101922) (titel gebruik tot 1927) George V
Eerste Minister
 - 1801, 18041806 William Pitt the Younger
 - 19241927 Stanley Baldwin
Wetgewer Parlement
Geskiedenis
 - Act of Union 1800 1 Januarie 1800
 - Ierse onafhanklikheid 6 Desember 1922
Oppervlakte
 - 1801 315 093 km2
121 658 sq mi
Bevolking
 - 1801 skatting 16 345 646 
     Digtheid 51,9 /km² 
134,4 /sq mi
 - 1921 est. 42 769 196 
Geldeenheid Pond sterling

Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (Engels: Kingdom of Great Britain and Ireland) was die amptelike naam en staatsvorm van die Verenigde Koninkryk van 1 Januarie 1801 tot 12 April 1927. Dit het tot stand gekom met die vereniging van die Koninkryk van Groot-Brittanje (wat self ’n unie was van die Koninkryke van Engeland en Skotland) en die Koninkryk van Ierland, met Ierland wat regstreeks deur die Britse regeering regeer is.

Lys van monarge[wysig]

Tot 1927 was die woorde "Koning(in) van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland" deel van die monarg se koninklike titel. In 1927 is die woorde "Verenigde Koninkryk" weggelaat en was die titel "Koning(in) van Groot-Brittanje, Ierland ... [en ander plekke]". Die woorde "Verenigde Koninkryk" is in 1953 in die titel teruggeplaas. Die verwysing na "Ierland" is vervang deur ’n verwysing na "Noord-Ierland".

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig]