Arabiese alfabet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arabiese alfabet
Die Basmala in Arabies
Die Basmala in Arabies
Soort skryfstelsel Abjad
Taal Arabies
Persies
Koerdies
Pasjtoe
Oerdoe
Hausa
Tydperk sedert die 4de eeu n.C.
Voorloper Nabatese alfabet
Gelei tot Maghrebiniese alfabet
Pasjtoe-alfabet
Persiese alfabet
Wadaad-alfabet
Rigting Regs-links
ISO 15924 Arabic, 160
Unicode Arabic,
U+0600–U+06FF

U+0750–U+077F
U+08A0–U+08FF
U+FB50–U+FDFF
U+FE70–U+FEFF
U+1EE00–U+1EEFF

Nota Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Verspreiding van die Arabiese alfabet

Die Arabiese alfabet (Arabies: الأبجدية العربية‎, al-abdschadiyya al-ʿarabiyya) is een van die mees verspreide skryfstelsels ter wêreld en word onder meer in die tale Arabies, Persies, Koerdies, Pasjtoe, Oerdoe en Hausa gebruik. Die alfabet bestaan uit 28 letters en word vanaf regs tot links geskryf.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Arabiese alfabet (kategorie)