1538

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1538

| 15de eeu | ◄ 16de eeu ► | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1533 | 1534 | 1535 | 1536 | 1537 | ◄ 1538 ► | 1539 | 1540 | 1541 | 1542 | 1543 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1538
MDXXXVIII
Ab urbe condita 2291
Armeense kalender 987

ԹՎ ՋՁԷ

Sjinese kalender 4234 – 4235

甲酉 – 乙戌

Ethiopiese kalender 1530 –1531
Hebreeuse kalender 5298 – 5299
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1593 – 1594
- Shaka Samvat 1460 – 1461
- Kali Yuga 4639 – 4640
Irannese kalender 916 –917
Islamitiese kalender 945 –945


Die jaar 1538 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • Die eerste swart slawe uit Afrika word na Brasilië gebring.
  • 18 OktoberPous Paulus III stel Pedro Sarmiento, aartsbiskop van Compostella aan as kardinaal.
  • 28 Oktober – Pous Paulus III publiseer die bul In apostolatus culmine oor die oprigting van die Universiteit van Santo Domingo op Hispaniola.
  • 20 Desember – Pous Paulus III stel nog 6 nuwe kardinale aan.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]